Monday 18 June 2012

Berou (Regrets) - before editing - I beg your leniency

n Lewe sonder Berou
In my vroe twintige jare was ek in n baie ongelukkige lewens situasie. Ek het nie geweet wat depressie is nie.  Ek was oortuig dat my lewe n totale  mislukking was en het dit ernstig oorweeg om my lewe te be-eindig. In my emotionele ‘roller coaster’ het ek geglo dat dit die beste oplossing sou wees vir almal.  In later jare het my neef, saam met wie ek groot geword het, selfmoord gepleeg.  Toe eers het ek besef watter hartseer dit veroorsaak vir die wat agter bly. Dit het baie moed gekos om verantwoording te aanvaar vir my eie foute en te kies om te LEWE!
Dit is nie maklik om n stap in die onbekende te neem nie.  Ons moet geloof en VERTROUE he dat ons GELY en BESKERM sal word wanner onsekerheid n besluit bevraag. Ons almal staan voor enorme uitdagings.  Nie net op n persoonlike vlak nie, maar polities en wereld uitdagings is op n krisis punt. Dit verg daagliks moed om klein uitdagings te hanteer en te voltooi.
Ek het onlangs n boek van die 5 gemeenste Mense Lewens Berou gevind. “Life Regrets of the Dying”. Die Outeur is n verpleegster wat mense die laaste weke van hulle lewens versorg.  In die laast tyd val al die onbelangrike daaglikse fokus weg en bly net die herinnering aan wat WAS of KON gewees het.
Die vyf mees in gemeen aspekte van BEROU:
1.       Ek wens ek het die moed gehad my lewe opreg vir MY te lewe in plaas van wat ander van my verwag het.  Ek berou al die onvervulde drome….baie het nie eers EEN droom bewaar nie – en het berou oor lewensbesluite wat hulle geneem of nie geneem het nie.(blykbaar by VER die mees algemeene berou) 
 Sydney Smith:” Regret for the things we did can be tempered by time, it is regret for the things we did not do that is inconsolable”
2.       Ek wens ek het nie so hard gewerk nie
3.       Ek wens ek het die moet gehad om my gevoellens te wys/betuig
4.       Ek wens ek het met my vriende in verbinding gebly
5.       Ek wens ek het myself toegelaat om gelukking te wees.
“Ons is wat on voorgee om te wees – wees versigtig wat jy voorgee! Dit verg MOED om volwasse te word en te wees wie jy regtig is.”
Mag u aan u self LEWENS medaljes toeken van: dapperheid (courage)       goedhartigheid (kindness)                       goeie voornemens (resolve)      verbeeldingsrykheid(imagination)     entusiasme (enthusiasm)    eerlikheid (work ethic)    geloof en vertroue (leaps of faith)
n Geliefde familie lid het eenkeer vir my gese:  “I love that you are brave enough to make mistakes” .  Dit verg moed om verantwoordelikheid te aanvaar as jy verkeerd is en te begin om n brug te bou in plaas van mure.  Dit is net ons eie Gedagtes wat ons gevange hou.
Maak n punt daarvan om meer te GLIMLAG en om meer te VERTOU en wees oop vir elke wonderlike MOONTLIKHEID.  Met MOED in jou hart en GOD by jou sy kan jy begin om die LEWE wat jy graag wil lewe, te begin ontwerp. ( With courage in your heart and God by your side you can take a stand.  Take a deep breath and begin to design the life you want to live as best you can.)
Hang a wind chime outside your window so that you can hear the gentle breeze - NO REGRETS!           
Daar is n spreekwoord:  Die Lewe is n Keuse – Kies om te Lewe
If I Had My Life To Live Over  - Nadine Stair (85 yrs old)
I am one of those people who live
Sensibly and sanely hour after hour day after day.
Oh, I’ve had my moments,
And if I had it to do over again,
I’d have more of them.
In fact, I’d try to have nothing else,
Just moments, one after another,
Instead of living so many years ahead of each day.
I would start barefoot earlier in the spring
And stay that way later in the autumn
I would go dancing more often
I would ride more merry-go-rounds
I would pick more daisies

ADVERT:
Trauma/anxiety/depression       Karin Engman  
017 8111136        comments: thehummingbird@vodamail.co.za

No comments:

Post a Comment